gia vang , seo , bao ve viet nam , bao ve viet nam , bao ve viet nam , thoi trang cong so , gia dinh ban , website templates , magento wordpress opencart themes , magento wordpress opencart themes , magento wordpress opencart themes , Car Reviews information Magazine , thoi trang cong so , tin tuc moi viet nam , tin moi viet nam , chia se mon ngon , phim viet nam , ung dung game , tin giai tri , tin cong nghe , khach san da lat , anh showbiz , my pham trang da , bao da samsung , op lung iphone , bao ipad , tap chi sao , kem duong da , may tinh bang , samsung , dien thoai sky , iphone , smartphone gia re , phim club , bao cong nghe , ipad , iphone 5s , thoi trang , Game Mobile , game mobile , meo vat , me va be , OpenCart Themes , flash card

 

Fasiliteite

 

Groot Kombuis

Die kombuis is toegerus met standaard kombuis- en kooktoerusting, vier gasbranders, elektriese oond, yskas en vrieskas..

 

Eenhede

Elke eenheid het twee vertrekke met ses beddens. Die eenhede is met kombuisies toegerus en elkeen het sy eie badkamer.

 

Ander Kamers

  • Langs die saal is daar twee ekstra vertrekke met twee beddens elk en ’n badkamer.
  • Daar is ook twee leierskamers elk met twee enkelbeddens en eie badkamers.

 

Water en Elektrisiteit

Munisipale water en 220 V elektrisiteit.

 

Braaiareas

Binnebraai-area (bring eie hout en braaitoerusting)

 

Kapel en saal

Daar is 'n kapel met 110 sitplekke, ideaal vir troues. Daar is ook 'n vergadersaal vir 80 persone.

 

Om saam te bring 

Matrasse word voorsien, maar bring eie beddegoed, eetgerei, toiletpapier, skoonmaakmiddels, opwasmiddels, afdroogdoeke, swartsakke, roosters en hout

Created and Maintained by Direct Applications
Wednesday the 23rd. . Joomla 3.0 Template.